Greetings, readers! Now that Amazon has disabled its popular ebook lending feature, we're more committed than ever to helping you find the best ways to borrow FREE or save big on the Kindle books that you want to read. Kindle Unlimited and Amazon Prime Reading offer members free reading access to over 1 million titles, including Kindle books, magazines, and audiobooks. Beginning soon, each day in this space we will feature "Today's FREEbies and Top Deals for Our Favorite Readers" to share top 5-star titles that are available for KU and Prime members to read FREE, plus a link to a 30-day FREE trial for Kindle Unlimited!
 
Johann Wentzel
ASIN: B00KOYKQHE
Publisher: Amazon.com Services LLC
Pages: 164

Ek het my Tiekie gevind. Wees saam met my bly ek het my tiekie gekry. Plus: twee broers en 'n suster 'n seun en twee dogters meer as een vrou… Eintlik was my tiekie maar altyd daar: saam op die langpad, met die nuuskierige ondersoek van al tien gaatjies, saam by die 'naked hikers', met die geboorte van my kinders, die dood van my ouers, my broer, my seun my reis terug, altyd terug... ek is ‘n kind van Namibië. Lariza van Niekerk: Wat 'n genot is dit nie om weereens saam met Johann Wentzel in "Ek het my Tiekie gevind" 'n herinneringsreis te onderneem nie! Hierdie reis strek vanaf sy kaalvoet-kinderdae in Suidwes-Afrika en Suid-Afrika, tot in Noord Ierland, vanaf kerrie-skaapafval in Okanhandja tot "curry chips" in Letterkenny. Saam met die skrywer smaak ons die eer van 'n koninklike ontvangs by 'n troue in Taung, wonder ons oor die toordokter-voorskoot en vind ons uiteindelik geluk in ...
Amazon Rating:
0 stars from 0 ratings